‘n Haarstyl en ‘n Houding!

Te danke aan Sonkind se getagery het ons nou insae op almal se prille jeug gehad, behalwe vir ou agteros! Dis werklik cute en interessant om die doen en lates van ons ma’s met hulle babas/jong kinders te sien – die kleertjies, verjaarsdagkoeke, ens. En natuurlik hoe opeet-oulik almal was toe hulle so klein was. [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.