VOOR MY Oë!

Hierdie is ‘n foto van Albert Einstein, of is dit?

Jy sal ongelukkig sowat 5 meter van jou rekenaar af moet wegstaan om te sien hoe hierdie foto verander in Marilyn Monroe. Ongelooflik!
It would be a sad situation if the wrapper were better than the meat wrapped inside it.

- Einstein – ☺☺☺
Ek plaas hierdie enetjie spesiaal [...]

EXPLANATION OF GOD (by an 8-year old)

The following essay was written by an 8-year-old named Danny Dutton, who lives in Chula Vista, CA. He wrote it for his third grade homework assignment, to ‘explain God’. I wonder if any of us could have done as well? [ ..... and he had such an assignment, in California, and someone published it, [...]

‘n Haarstyl en ‘n Houding!

Te danke aan Sonkind se getagery het ons nou insae op almal se prille jeug gehad, behalwe vir ou agteros! Dis werklik cute en interessant om die doen en lates van ons ma’s met hulle babas/jong kinders te sien – die kleertjies, verjaarsdagkoeke, ens. En natuurlik hoe opeet-oulik almal was toe hulle so [...]