My liewe Mams
Vandag – net so kort voor Moedersdag – het ons Mams se S-E-W-E-N-T-I-G-S-T-E verjaarsdag gevier! Die sewentig kersies was nog nie eers almal aangesteek nie, toe moet ons al byna die Brandweer skakel vir die vreeslike vlam wat die lot brandende kersies tot gevolg gehad het! Gelukkig is die asem nog lekker sterk [...]
Filed under: FAMILIE | Tagged: dieper ding, NOSTALGIE | 14 Comments »