“TANNEMUIS”

Toe Laatlam op ongeveer agt maande sy eerste tandjie sny, was ons natuurlik baie opgewonde oor die jeuglike gebeurtenis. Soos dinge egter maar altyd met Laatlam gaan, verloop ook hierdie ontwikkelingsfase op sy eiesoortige manier. Die man sny toe mos sy vier oogtande eerste! Klem die bottel se speen soos ‘n klem-in-die-kaak geval in die [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.