LOSMAAK

Xander het Maandag op sy eerste rugbytoer anderkant Britz vertrek.  Hy het so pas nege geword, is in graad 3 en ons laatlam.  “Laatlam” het geheel en al ‘n betekenis van sy eie….. Die kleinman se onverwagse, onbeplande koms het ons werklik tot groot blydskap geskok.  Sy Ouboet was twintig en die jongste dertien ten tye [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.